Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Goedheid

Goedheid

Wat wys dat Jehovah goed is?

Ps 25:8; 31:19; 3Jo 11

Sien ook Jer 31:​12, 13; Sag 9:​16, 17

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Eks 33:​17-20; 34:​5-7 – Jehovah gee vir die profeet Moses ’n visioen wat Sy goedheid en ook ander van Sy pragtige eienskappe openbaar

    • Mr 10:​17, 18 – Jesus sê dat alles wat goed is, van Jehovah af kom en dat Hy die een is wat vir ons kan sê wat goed is

Hoekom moet ons goedheid betoon?

Spr 12:2; Ga 6:10; 1Te 5:15

Sien ook Ro 15:​2, 14; Ef 4:28

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ro 5:7 – Die apostel Paulus sê dat dit belangrik is om te doen wat reg is, maar dat dit selfs belangriker is om te doen wat goed is