Grootpratery
Ps 94:4; 1Kor 13:4; Jak 3:5, 14
Sien ook Spr 21:24; Jer 9:23, 24
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
Rig 7:1-7 – Jehovah verminder rigter Gideon se leërmag na 300 manne sodat dit duidelik is dat die oorwinning van Hom af kom
2Kn 18:28-35 – Deur middel van ’n woordvoerder spog die Assiriese koning Sanherib dat Jehovah nie vir Jerusalem uit die hand van Assirië kan red nie