Leuens
Hoe voel Jehovah oor mense wat nie hulle beloftes hou nie?
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
Eks 9:27, 28, 34, 35 – Farao belowe om die Israeliete te laat gaan, maar dan bly hy nie by sy belofte nie
Ese 17:11-15, 19, 20 – Jehovah straf koning Sedekia omdat hy sy belofte aan die koning van Babilon verbreek
Han 5:1-10 – Ananias en Saffira lieg wanneer hulle sê dat hulle al die geld wat hulle vir ’n eiendom gekry het, vir die gemeente gegee het
Hoe voel Jehovah oor mense wat laster?
Ps 15:1-3; Spr 6:16-19; 16:28; Kol 3:9
Sien ook Spr 11:13; 1Ti 3:11
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
2Sa 16:1-4; 19:24-30 – Getroue Mefiboset word deur sy kneg Siba gelaster
Op 12:9, 10 – Die Duiwel, of Lasteraar, beskuldig God se knegte gedurig