Redelikheid
Hoekom moet Christene redelik wees?
Sien ook 1Ti 3:2, 3
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
Ge 18:23-33 – Jehovah laat Abraham geduldig toe om Hom vrae te vra oor die vernietiging van Sodom en Gomorra
Ge 19:16-22, 30 – Jehovah is redelik met Lot en laat hom toe om na Soar te vlug in plaas van na die berge
Mt 15:21-28 – Jesus is redelik en doen wat ’n Fenisiese vrou van hom vra omdat sy wys dat sy baie sterk geloof het