Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Regerings

Regerings

Aan watter regering gee ware Christene hulle volle ondersteuning en gehoorsaamheid?

Mt 6:​9, 10, 33; 10:7; 24:14

Sien ook Da 7:​13, 14

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ps 89:​18-29 – Die Messiaanse Koning word beskryf, en Jehovah gee hom gesag bo alle ander heersers

    • Op 12:​7-12 – Aan die begin van die laaste dae begin die Messiaanse Koning regeer, en Satan word uit die hemel gegooi

Watter rol speel Christus se gesalfde volgelinge wanneer dit kom by God se Koninkryk?

Christene respekteer menseheersers

Hoekom betaal ons belasting en is ons gehoorsaam aan die land se wette?

Ro 13:​1-7; Tit 3:1; 1Pe 2:​13, 14

Sien ook Han 25:8

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Mt 22:​15-22 – Jesus gee ’n goeie antwoord toe hy gevra word of sy volgelinge belasting moet betaal

Hoekom baklei ons nie terug wanneer ons vervolg word nie?

Christene bly neutraal

Al respekteer ons die wêreld se owerhede, hoekom weier ons om ongehoorsaam aan Jehovah God te wees as hulle dit vereis?

Han 4:​18-20; 5:​27-29

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Da 3:​1, 4-18 – Drie jong Hebreërs weier om gehoorsaam te wees aan ’n Babiloniese wet omdat dit teen God se wet is

    • Da 6:​6-10 – Die bejaarde profeet Daniël weier om gehoorsaam te wees aan die regering se bevel wat hom verbied om te bid

Hoe het Jesus gewys dat Christene nie betrokke moet raak by die politiek nie?

Hoe kan God se wette oor afgodediens ’n Christen help om neutraal te bly?

Eks 20:​4, 5; 1Kor 10:14; 1Jo 5:21

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Da 3:​1, 4-18 – Koning Nebukadnesar maak ’n beeld, wat dalk gebruik is om die valse god Mardoek te aanbid, en beveel al sy mense om die beeld te aanbid

Watter Bybelbeginsels kan Christene help as regerings hulle beveel om aan oorloë deel te neem?

Jes 2:4; Joh 18:36

Sien ook Ps 11:5

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Mt 26:​50-52 – Jesus maak dit duidelik dat sy volgelinge nie aan oorloë sal deelneem nie

    • Joh 13:​34, 35 – Christene kan hulle afvra: ‘Gehoorsaam ’n Christen Jesus se gebod as hy in ’n oorlog teen ander lande veg en dalk selfs sy geestelike broers en susters doodmaak?’

Hoekom weier Christene om deel te neem aan optogte teen menseregerings?

Hoekom moet ons nie verbaas wees wanneer regerings sê dat ons rebelle en moeilikheidmakers is nie?

Lu 23:​1, 2; Joh 15:​18-21

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Han 16:​19-23 – Die apostel Paulus en Silas kry swaar as gevolg van hulle predikingswerk