Seksuele onsedelikheid
Skaamtelose gedrag; onreinheid; egbreuk
Eks 20:13-17; Mr 7:21-23; 1Kor 6:9, 10, 18; Ga 5:19, 21; Ef 5:5; 1Pe 4:3
Sien ook Le 20:10; Spr 6:32; Ro 13:13; Ef 4:19; 5:3; 2Pe 2:2, 7, 8, 18, 19
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
Ge 39:7-12 – Potifar se vrou probeer Josef herhaaldelik verlei, maar hy weier om in te gee
2Sa 12:7-14 – Nadat Dawid met Batseba egbreuk pleeg, kry sy familie jare lank swaar