Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Selfbeheersing

Selfbeheersing

Hoe wys Jehovah dat hy selfbeheersing het?

Wanneer het ons selfbeheersing nodig?

Spr 16:32; 25:28; 1Kor 9:​25, 27

Sien ook 2Ti 2:​23-25; Tit 1:​7, 8

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 2Sa 16:​5-14 – Koning Dawid wys dat hy selfbeheersing het wanneer Simeï hom vervloek en sonder respek behandel

    • 1Pe 2:​21-23 – Die apostel Petrus beskryf Jesus se merkwaardige selfbeheersing toe hy beledig is en gely het

Wat sal ons help om meer selfbeheersing te hê?

Lu 11:​9-13; Ga 5:​22, 23; Ef 4:​23, 24; Kol 4:2

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Lu 11:​5-8 – Jesus wys dat dit belangrik is om aan te hou vra vir hulp