Trots
Trots; hoogmoedigheid
Ps 138:6; Spr 16:5, 18; Jak 4:6, 16
Sien ook Spr 21:4
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
Est 5:9-14; 7:9, 10 – Die trotse Haman voel beledig toe Mordegai weier om voor hom neer te buig, en uiteindelik is Haman doodgemaak as gevolg van sy trots
Ese 28:11-15, 17, 19 – Omdat die koning van Tirus op sy rykdom en krag vertrou, word hy hoogmoedig en is hy later vernietig