Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Verkeerde gebruike

Verkeerde gebruike

Watter verkeerde gebruike moet Christene vermy?

Afgodediens

Sien “Afgodediens

Afpersing

Ps 62:10; 1Kor 5:​10, 11; 6:​9, 10

Sien ook Spr 1:19; 15:27

  • Relevant Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Jer 22:​11-17 – Jehovah veroordeel koning Sallum (Joahas) vir afpersing en ander ernstige sondes

    • Lu 19:​2, 8 – Saggeus, ’n hoofbelastinggaarder, toon berou oor sy sondes en belowe om die mense wat hy afgepers het, terug te betaal

    • Han 24:​26, 27 – Die apostel Paulus gee nie vir goewerneur Feliks die omkoopgeskenk waarvoor die goewerneur gehoop het nie

Beledigende taal

Mt 5:22; 1Kor 6:​9, 10; Ef 4:31

Sien ook Eks 22:28; Pr 10:20; Jud 8

Diefstal

Sien “Diefstal

Dreigemente

Ef 6:9; 1Pe 2:23

Sien ook Ps 10:​4, 7; 73:​3, 8

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Han 4:​15-21 – Die Sanhedrin dreig Jesus se dissipels sodat hulle met die predikingswerk sou ophou

Dronkenskap; om te veel te drink

Spr 20:1; 23:​20, 29-35; 1Kor 5:11; 6:​9, 10

Sien ook Ef 5:18; 1Ti 3:8; Tit 2:3; 1Pe 4:3

Sien ook “Alkohol

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 9:​20-25 – Noag word dronk, en dit skep ’n geleentheid vir Gam en sy seun Kanaän om ’n ernstige sonde te pleeg

    • Da 5:​1-6, 30 – Koning Belsasar is dronk en beledig Jehovah. Dit veroorsaak sy dood en bring ’n einde aan sy regering

Grootpratery

Sien “Grootpratery

Klaery

1Kor 10:10; Flp 2:14; Jud 16

Sien ook Nu 11:1

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Nu 14:​1-11, 26-30 – Die Israeliete kla teen Moses en Aäron, maar Jehovah sien dit as klaery teen Hom

    • Joh 6:​41-69 – Die Jode kla oor Jesus; party van sy dissipels verlaat hom

Kompetisies; mededinging

Pr 4:4; Ga 5:26

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Mr 9:​33-37; 10:​35-45 – Jesus help dikwels sy apostels reg omdat hulle stry oor watter een van hulle die belangrikste is

    • 3Jo 9, 10 – Diotrefes wil graag “die belangrikste” onder die broers wees

Konflik; geweld

Ps 11:5; Spr 3:31; 29:22

Sien ook 1Ti 3:​2, 3; Tit 1:7

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Eks 21:​22-27 – Die Wet van Moses sê dat as ’n man gewelddadig is en iemand seermaak, hy gestraf moet word

Leuens; laster

Sien “Leuens

Leuens; om ander te bedrieg

Sien “Leuens

Misbruik van bloed

Ge 9:4; De 12:​16, 23; Han 15:​28, 29

Sien ook Le 3:17; 7:26

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 1Sa 14:​32-34 – Die Israeliete sondig teen Jehovah deur vleis te eet sonder om dit eers behoorlik te bloei

Moord

Eks 20:13; Mt 15:19; 1Pe 4:15

Sien ook Mt 5:​21, 22; Mr 7:21

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 4:​4-16 – Kain vermoor sy regverdige broer Abel ten spyte van Jehovah se liefdevolle raad

    • 1Kn 21:​1-26; 2Kn 9:26 – Omdat koning Agab en koningin Isebel gierig en goddeloos is, laat hulle Nabot en sy seuns doodmaak

Om omkoopgeskenke te aanvaar of aan te bied

Eks 23:8; Ps 26:​9, 10; Spr 17:23

Sien ook De 10:17; 16:19; Ps 15:​1, 5

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 1Sa 8:​1-5 – In plaas daarvan om hulle pa se goeie voorbeeld te volg, aanvaar die seuns van die profeet Samuel omkoopgeskenke en verdraai hulle die reg

    • Ne 6:​10-13 – Vyande van Jehovah se volk betaal ’n valse profeet met die naam Semaja om goewerneur Nehemia bang te maak en Jehovah se werk te vertraag

Om verdeeldheid te veroorsaak; om ’n sekte te bevorder

Onbetaamlike praatjies of vuil grappe

Pornografie

Sien “Pornografie

Skaamtelose gedrag; onreinheid; onsedelikheid; egbreuk

Skadelike skinderpraatjies; om in ander se sake in te meng

Spottery

Spr 19:29; 24:9

Sien ook Spr 17:5; 22:10; 2Pe 3:​3, 4

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 2Kr 36:​15-21 – God se opstandige volk word baie erg gestraf omdat hulle sy boodskappers en profete spot

    • Job 12:4; 17:2; 21:3; 34:7 – Die regverdige man Job word gespot gedurende sy moeilike toets van geloof

Stryery

Sien “Stryery

Vleiery

Job 32:​21, 22; Ps 5:9; 12:​2, 3; Spr 26:​24-28; 29:5

Sien ook Spr 28:23; 1Te 2:​3-6

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Lu 18:​18, 19 – Jesus verwerp ’n vleiende titel

    • Han 12:​21-23 – Koning Herodes Agrippa laat toe dat mense hom ’n god noem en sterf as gevolg van sy sonde

Vraatsug

Wilde partytjies

Ro 13:13; Ga 5:​19, 21; 1Pe 4:3

Sien ook Spr 20:1; 1Kor 10:31

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Da 5:​1-4, 30 – By koning Belsasar se “groot feesmaal” drink hy te veel wyn en is hy disrespekvol teenoor Jehovah, wat sy dood veroorsaak