Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Volwassenheid

Volwassenheid

Hoekom moet elke Christen hard daaraan werk om geestelik volwasse te word?

Hoe kan dit ons help om volwasse Christene te word as ons weet wat die Bybel leer?

Kan jongmense volwasse Christene wees?

Job 32:9; 1Ti 4:12

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Da 1:​6-20 – Hoewel Daniël en sy drie vriende nog jonk is, is hulle geestelike volwasse en lojaal aan Jehovah

    • Han 16:​1-5 – Timoteus kry ’n belangrike toewysing in die gemeente, al is hy net 20 jaar oud of selfs jonger

Watter uitwerking kan goeie assosiasie in die gemeente op ons hê?

Wat wys dat ons volwasse Christene is?

Hoekom moet ’n volwasse Christenman bereid wees om meer verantwoordelikheid in die gemeente te aanvaar?

Wat is die enigste manier hoe ons volwasse en doeltreffende onderrigters kan word?

Lu 21:​14, 15; 1Kor 2:​6, 10-13

Sien ook Lu 11:13

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Mt 10:​19, 20 – Jesus belowe dat sy volgelinge deur die heilige gees gehelp sal word om te weet wat om te sê as hulle voor die hof moet getuig