Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Vriendskap

Vriendskap

Wie is die belangrikste vriende wat ’n persoon kan hê?

Ps 25:14; Joh 15:​13-15; Jak 2:23

Sien ook Spr 3:32

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 5:​22-24 – Henog ontwikkel ’n hegte vriendskap met God

    • Ge 6:9 – Noag het ’n hegte vriendskap met God, soos sy oupagrootjie Henog

Hoekom het ons goeie vriende nodig?

Spr 13:20; 17:17; 18:24; 27:17

Sien ook Spr 18:1

Hoekom moet ons gereeld assosieer met mede-aanbidders van Jehovah?

Hoe kan ons goeie vriende maak?

Hoekom is dit gevaarlik om vriende te kies wat nie lief is vir Jehovah nie?

Spr 13:20; 1Kor 15:33; Ef 5:​6-9

Sien ook 1Pe 4:​3-5; 1Jo 2:​15-17

Sien ook “Vriendskap met die wêreld

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

Moet ons alle kontak vermy met mense wat Jehovah God nie aanbid nie?

Hoekom is dit verkeerd om te trou met iemand wat nie ’n toegewyde, gedoopte kneg van Jehovah is nie?

Sien “Huwelik

Hoekom moet ons nie assosieer met mense wat uit die Christengemeente uitgesit is nie?