Vrygewigheid
Spr 11:25; Han 20:35; 2Kor 9:11
Sien ook Spr 19:17; Mt 10:8; Lu 6:38
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
1Kr 22:6-16 – Alhoewel koning Dawid nie toegelaat word om die tempel te bou soos hy gehoop het nie, gee hy nog steeds alles wat hy kan om die bouprojek te ondersteun
1Kn 17:8-16 – Die weduwee van Sarfat het net een maaltyd vir haar en haar seun oor, maar sy gee van die kos vir die profeet Elia