Wysheid
Watter gesindheid moet ons hê as ons ware wysheid wil kry?
Waar kan ons ware wysheid kry?
Is dit gepas om tot God te bid vir wysheid?
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
2Kr 1:8-12 – Jong koning Salomo bid vir wysheid om ’n goeie heerser te wees, en Jehovah is bly om hom te gee waarvoor hy vra
-
Spr 2:1-5 – Wysheid, begrip en insig is soos waardevolle versteekte skatte, en wanneer ons daarna soek, sal Jehovah ons help om dit te kry
-
Hoe gee Jehovah ons wysheid?
Jes 11:2; 1Kor 1:24, 30; 2:13; Ef 1:17; Kol 2:2, 3
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Spr 8:1-3, 22-31 – God se wysheid word as ’n persoon beskryf, en die beskrywing herinner ons aan Jesus, die eersgeborene van die hele skepping
-
Mt 13:51-54 – Baie van die mense wat na Jesus luister, kan nie verstaan hoe die man wat voor hulle grootgeword het, soveel wysheid kan hê nie
-
Hoe wys ons dat ons wysheid van God het?
Ps 111:10; Pr 8:1; Jak 3:13-17
Sien ook Ps 107:43; Spr 1:1-5
Hoe help en beskerm wysheid ons?
Spr 2:10-13; 3:21-23; 4:5-7
Sien ook Spr 7:2-5; Pr 7:12
Hoe kosbaar is wysheid van God?
Sien ook Job 28:18
-
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
-
Job 28:12, 15-19 – Al kry Job verskriklik swaar, sê hy dat hy baie dankbaar is vir God se wysheid
-
Ps 19:7-9 – Koning Dawid sê dat selfs ’n onervare persoon wys sal word as hy na die wette en herinneringe van Jehovah luister
-
Mense in die wêreld ignoreer God, so hoekom is dit skadelik om na hulle wysheid te luister?