Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Kry die antwoorde op hierdie vrae
  1. Wat is “die wet van die Christus”? (Gal. 6:2)

  2. Hoe kan ons die wet van Christus vervul selfs wanneer ander mense ons nie sien nie? (1 Kor. 10:31)

  3. Hoe vervul ons die wet van Christus in die veldbediening? (Luk. 16:10; Matt. 22:39; Hand. 20:35)

  4. Wat maak die wet van Christus beter as die Mosaïese Wet? (1 Pet. 2:16)

  5. Hoe kan huweliksmaats en ouers die wet van Christus in hulle gesin vervul? (Ef. 5:22, 23, 25; Heb. 5:13, 14)

  6. Hoe kan jy die wet van Christus by die skool vervul? (Ps. 1:1-3; Joh. 17:14)

  7. Hoe kan ons mekaar liefhê, net soos Jesus ons liefgehad het? (Gal. 6:1-5, 10)