Kringbyeenkomsprogram vir 2017-2018—Met kringopsiener

Kyk na ’n programrooster vir hierdie kringbyeenkoms wat toesprake deur die kringopsiener sal insluit.

Moenie ophou om te doen wat goed is nie!

Hoekom is dit moeilik om te doen wat goed is, maar wat sal ons help om dit reg te kry?

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Gedurende hierdie byeenkoms sal hierdie vrae bespreek en ook beantwoord word.