Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Miljoene geesskepsele

Miljoene geesskepsele

Die Bybel deel ons mee dat daar baie geespersone is. Jehovah is self ’n gees.—Johannes 4:24; 2 Korinthiërs 3:17, 18.

Jehovah was eens alleen in die heelal. Toe het hy geespersone begin skep wat engele genoem word. Hulle is sterker en intelligenter as mense. Jehovah het baie engele geskep; God se kneg Daniël het in ’n gesig ’n honderdmiljoen engele gesien.—Daniël 7:10; Hebreërs 1:7, NW.

God het hierdie engele geskep selfs voordat hy die aarde gemaak het (Job 38:4-7). Nie een van hulle is mense wat voorheen op die aarde geleef en gesterf het nie.

Die groot Gees, Jehovah, het miljoene geespersone geskep