Deel 2: Hersiening
Bespreek die volgende vrae met jou studiehouer:
Wat sal God omtrent valse godsdiens doen?
(Sien Les 13.)
Lees Eksodus 20:4-6.
Hoe voel Jehovah daaroor wanneer mense sê dat hulle hom aanbid deur beelde te gebruik?
(Sien Les 14.)
Wie is Jesus?
(Sien Les 15.)
Van watter eienskappe van Jesus hou jy?
(Sien Les 17.)
Lees Johannes 13:34, 35 en Handelinge 5:42.
Wie is vandag regte Christene? Wat wys vir jou dat hulle regte Christene is?
Wie is die leier van die gemeente, en hoe lei hy die gemeente?
(Sien Les 20.)
Lees Matteus 24:14.
Hoe word hierdie profesie vandag waar?
Vir wie het jy al van die goeie nuus vertel?
Dink jy dat doop ’n goeie doelwit is om te hê? Hoekom?
(Sien Les 23.)
Hoe kan jy jouself teen Satan en die demone beskerm?
(Sien Les 24.)
Wat het God vir ons in gedagte?
(Sien Les 25.)
Hoekom kry mense swaar en gaan hulle dood?
(Sien Les 26.)
Lees Johannes 3:16.
Wat het Jehovah gedoen om ons van sonde en die dood te red?
(Sien Les 27.)
Lees Prediker 9:5.
Wat gebeur wanneer ons sterf?
Wat sal Jesus vir die miljarde mense doen wat gesterf het?
Hoe is God se Koninkryk beter as enige ander regering?
Glo jy dat God se Koninkryk nou regeer? Hoekom? Wanneer het dit begin regeer?
(Sien Les 32.)