Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Deel 3: Hersiening

Deel 3: Hersiening

Bespreek die volgende vrae met jou studiehouer:

  1. Lees Spreuke 27:11.

    • Hoekom wil jy lojaal wees aan Jehovah?

      (Sien Les 34.)

  2. Hoe kan jy goeie besluite maak wanneer die Bybel nie reguit vir jou sê wat om te doen nie?

    (Sien Les 35.)

  3. Hoe kan jy altyd eerlik wees?

    (Sien Les 36.)

  4. Lees Matteus 6:33.

    • Hoe kan jy “eers die Koninkryk . . . soek” wanneer dit kom by werk en geld?

      (Sien Les 37.)

  5. Wat is ’n paar maniere hoe jy kan wys dat lewe vir jou so kosbaar is soos wat dit vir Jehovah is?

    (Sien Les 38.)

  6. Lees Handelinge 15:29.

    • Hoe kan ons gehoorsaam wees aan Jehovah se bevel oor bloed?

    • Dink jy dat die dinge wat hy van ons verwag, redelik is?

      (Sien Les 39.)

  7. Lees 2 Korintiërs 7:1.

    • Wat beteken dit om fisies en sedelik skoon en rein te wees?

      (Sien Les 40.)

  8. Lees 1 Korintiërs 6:9, 10.

    • Wat sê die Bybel oor seks? Stem jy saam daarmee?

    • Wat sê die Bybel oor die gebruik van alkohol?

      (Sien Les 41 en 43.)

  9. Lees Matteus 19:4-6, 9.

    • Wat is God se standaard vir die huwelik?

    • Hoekom moet huwelike en egskeidings wettig geregistreer word?

      (Sien Les 42.)

  10. Wat is party vieringe en vakansiedae waarmee Jehovah nie tevrede is nie, en hoekom?

    (Sien Les 44.)

  11. Lees Johannes 17:16 en Handelinge 5:29.

    • Hoe kan jy neutraal wees?

    • As mense se wette nie ooreenstem met God se wet nie, wat sal jy doen?

      (Sien Les 45.)

  12. Lees Markus 12:30.

    • Hoe kan jy wys dat jy lief is vir Jehovah?

      (Sien Les 46 en 47.)