Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL 5 • HANDELINGE 15:1-35

“Die apostels en die ouermanne [het] bymekaargekom”

“Die apostels en die ouermanne [het] bymekaargekom”

HANDELINGE 15:6

’n Brandende geskil het ontstaan wat die vrede en eenheid van die gemeentes bedreig het. Tot wie het die gemeentes hulle gewend vir leiding en raad om dit op te los? In hierdie deel sal ons insig kry in die manier waarop die eerste-eeuse gemeente georganiseer is, wat ’n patroon voorsien vir God se volk van vandag.