Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL 4 • HANDELINGE 13:1–14:28

“Deur die heilige gees uitgestuur”

“Deur die heilige gees uitgestuur”

HANDELINGE 13:4

In hierdie deel volg ons die apostel Paulus op sy eerste sendingreis. Die apostel is in die een stad na die ander vervolg. Maar onder die leiding van die heilige gees het hy voortgegaan om te getuig en nuwe gemeentes te stig. Hierdie opwindende verslag sal ons sekerlik aanspoor om selfs yweriger in ons bediening te wees.