Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL 1 • HANDELINGE 1:1–6:7

“Julle het julle leringe deur die hele Jerusalem versprei”

“Julle het julle leringe deur die hele Jerusalem versprei”

HANDELINGE 5:28

Van die oomblik dat die heilige gees op Pinkster 33 HJ op Jesus se dissipels uitgestort is, het hulle hulle toegespits op die werk om oor God se Koninkryk te getuig. In hierdie deel sal ons die opwindende verslag oor die ontstaan van die Christengemeente bespreek, asook die kragtiger getuienis wat in Jerusalem gegee is en die apostels se moedige standpunt ten spyte van toenemende teenstand.