Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL 3 • HANDELINGE 10:1–12:25

‘Mense van die nasies het die woord van God aanvaar’

‘Mense van die nasies het die woord van God aanvaar’

HANDELINGE 11:1

Sou die Joodse volgelinge van Jesus bereid wees om die goeie nuus aan onbesnede nie-Jode te verkondig? In hierdie deel sal ons sien hoe Jehovah se gees harte geopen het en Christene in staat gestel het om vooroordeel te bowe te kom, wat groot momentum gegee het aan die werk om vir al die nasies te getuig.