Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL 7 • HANDELINGE 18:23–21:17

Onderrig “in die openbaar en van huis tot huis”

Onderrig “in die openbaar en van huis tot huis”

HANDELINGE 20:20

Waarom moet ons nederig sowel as aanpasbaar wees wanneer ons ander leer? Wat is die vernaamste metode om die goeie nuus te verkondig? Hoe kan ons toon dat die uitvoering van God se wil vir ons belangriker is as ons eie strewes? Die opwindende verslag oor Paulus se derde en laaste sendingreis kan ons help om hierdie belangrike vrae te beantwoord.