Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL 8 • HANDELINGE 21:18–28:31

‘Die Koninkryk van God word verkondig sonder dat enigiemand dit keer’

‘Die Koninkryk van God word verkondig sonder dat enigiemand dit keer’

HANDELINGE 28:31

In hierdie deel sal ons sien hoe Paulus voor woedende skares te staan kom, tronkvonnisse verduur en voor die een Romeinse amptenaar na die ander verskyn. Deur dit alles heen hou die apostel aan om oor God se Koninkryk te getuig. Terwyl jy die opwindende slot van die boek Handelinge lees, kan jy jou gerus afvra: ‘Hoe kan ek hierdie moedige en ywerige evangelieprediker navolg?’