Spring na inhoud

EPISODE 1

Die ware lig van die wêreld

Die ware lig van die wêreld

Die Woord was in die begin by God en was ’n god (gnj 1 00:00–00:43)

Die Woord was deur God gebruik om alle ander dinge te skep (gnj 1 00:44–01:00)

Lewe en lig het deur middel van die Woord ontstaan (gnj 1 01:01–02:11)

Duisternis het die lig nie oorweldig nie (gnj 1 02:12–03:59)

Lukas verduidelik die omstandighede en redes hoekom hy sy verslag geskryf het en skryf dit aan Teofilus (gnj 1 04:13–06:02)

Gabriël voorspel Johannes die Doper se geboorte (gnj 1 06:04–13:53)

Gabriël voorspel Jesus se geboorte (gnj 1 13:52–18:26)

Maria gaan kuier by haar familielid Elisabet (gnj 1 18:27–21:15)

Maria loof Jehovah (gnj 1 21:14–24:00)

Johannes word gebore, kry sy naam (gnj 1 24:01–27:17)

Sagaria se profesie (gnj 1 27:15–30:56)

Maria word swanger deur heilige gees; Josef se reaksie (gnj 1 30:58–35:29)

Josef en Maria gaan Betlehem toe; Jesus word gebore (gnj 1 35:30–39:53)

Engele verskyn aan herders in die oop veld (gnj 1 39:54–41:40)

Herders gaan na die krip (gnj 1 41:41–43:53)

Jesus word by die tempel voor Jehovah aangebied (gnj 1 43:56–45:03)

Simeon het die voorreg om die Christus te sien (gnj 1 45:04–48:50)

Anna praat oor die kind (gnj 1 48:52–50:21)

Sterrevoorspellers se besoek en Herodes se moorddadige plan (gnj 1 50:25–55:52)

Josef neem Maria en Jesus en vlug na Egipte (gnj 1 55:53–57:34)

Herodes maak seuntjies dood in Betlehem en in die omliggende gebiede (gnj 1 57:35–59:32)

Jesus se gesin gaan woon in Nasaret (gnj 1 59:34–1:03:55)

Twaalfjarige Jesus by die tempel (gnj 1 1:04:00–1:09:40)

Jesus gaan saam met sy ouers terug Nasaret toe (gnj 1 1:09:41–1:10:27)

Die ware lig het op die punt gestaan om in die wêreld in te kom (gnj 1 1:10:28–1:10:55)