Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL 2

Die begin van Jesus se bediening

‘Kyk, die Lam van God wat sonde wegneem.’ – Johannes 1:29

Die begin van Jesus se bediening

IN HIERDIE GEDEELTE

HOOFSTUK 12

Jesus word gedoop

Hoekom is Jesus gedoop as hy nooit gesondig het nie?

HOOFSTUK 13

Leer uit hoe Jesus versoekings weerstaan het

Die feit dat Jesus deur die Duiwel versoek is, bewys twee belangrike feite oor die Duiwel.

HOOFSTUK 14

Jesus begin dissipels maak

Wat het Jesus se eerste ses dissipels daarvan oortuig dat hulle die Messias gevind het?

HOOFSTUK 15

Jesus se eerste wonderwerk

Jesus wys vir sy ma dat hy nou sy hemelse Vader se instruksies gehoorsaam, nie haar instruksies nie.

HOOFSTUK 16

Jesus is ywerig vir ware aanbidding

God se Wet laat mense toe om diere in Jerusalem te koop wat hulle kan offer. Hoekom is Jesus dan kwaad vir die handelaars in die tempel?

HOOFSTUK 17

Hy leer Nikodemus in die nag

Wat beteken dit om “weer gebore” te word?

HOOFSTUK 18

Jesus word meer, Johannes word minder

Johannes die Doper se dissipels is jaloers, al is Johannes nie jaloers nie.

HOOFSTUK 19

’n Samaritaanse vrou word geleer

Jesus vertel haar iets wat hy nog vir niemand anders vertel het nie.