Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Kry die antwoorde op hierdie vrae
  1. Na wie toe moet ons gaan vir sterkte en krag? (Jos. 1:9; Ps. 68:35)

  2. Hoe kan ons aanhou om sterk geloof op te bou? (Heb. 11:6)

  3. Hoekom kan ons seker wees dat ons suksesvol sal wees in die werk wat Jehovah vir ons gegee het? (Hag. 2:4-9)

  4. Hoe versterk Jehovah ons wanneer ons ernstige beproewinge deurmaak? (Ps. 18:6, 30; Kol. 4:10, 11)

  5. Wat sal jongmense en huweliksmaats help om Jehovah se soewereiniteit te ondersteun? (Matt. 22:37, 39)

  6. Hoe kan ons ‘vasstaan in die geloof’ en ‘sterk word’? (1 Kor. 16:13; Rom. 15:5; Heb. 5:11–6:1; 12:16, 17)