Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Wees sterk!

Wees sterk!

JOSUA 1:9

OGGEND

  • 9:40 Musiek

  • 9:50 Lied 38 en gebed

  • 10:00 Jehovah — Ons bron van sterkte en krag

  • 10:15 Wees sterk — Bou jou geloof op

  • 10:30 Wees sterk — Wees ywerig wanneer julle preek, onderrig en ander oplei

  • 10:55 Lied 7 en aankondigings

  • 11:05 Word kragtig gemaak uit ’n swak toestand!

  • 11:35 Toewyding en doop

  • 12:05 Lied 79

MIDDAG

  • 1:20 Musiek

  • 1:30 Lied 102

  • 1:35 Ondervindinge

  • 1:45 Opsomming van Die Wagtoring

  • 2:15 Simposium: Wees sterk — Ondersteun Jehovah se soewereiniteit

    • As ’n jongmens

    • As huweliksmaats

  • 2:45 Lied 126 en aankondigings

  • 2:55 “Staan vas in die geloof, . . . word sterk”

  • 3:55 Lied 2 en gebed