Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Kry die antwoorde op hierdie vrae
  1. Hoekom kan ons vol vertroue vir Jehovah vra om ons te help om moedig op te tree? (Ps. 138:3)

  2. Hoe kan ons moedig optree soos God se getroue knegte in die verlede? (Hand. 4:31)

  3. Hoe kan ons moed bymekaarskraap in die bediening? (1 Tess. 2:2)

  4. Wat help ons om moedig op te tree wanneer ons druk ondervind? (1 Pet. 2:21-23)

  5. Watter beloning sal ons as Christene kry vir ons moedige optrede? (Heb. 10:35)