Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Tree moedig op!

Tree moedig op!

PSALM 138:3

OGGEND

  • 9:30 Musiek

  • 9:40 Lied 73 en gebed

  • 9:50 Jehovah help ons om moedig op te tree

  • 10:05 Simposium: Tree moedig op soos . . .

    • Henog

    • Moses

    • Josafat

    • Petrus

  • 11:05 Lied 69 en aankondigings

  • 11:15 Skraap moed bymekaar in die bediening

  • 11:30 Toewyding en doop

  • 12:00 Lied 48

MIDDAG

  • 1:10 Musiek

  • 1:20 Lied 63 en gebed

  • 1:30 Openbare Bybeltoespraak: Neem jou standpunt in vir ware aanbidding

  • 2:00 Opsomming van Die Wagtoring

  • 2:30 Lied 76 en aankondigings

  • 2:40 Simposium: Tree moedig op, soos Christus, wanneer jy druk ondervind

    • In die gesin

    • By die skool

    • By die werk

    • In die gemeenskap

  • 3:40 Julle moedige optrede ‘hou ’n groot beloning in’

  • 4:15 Lied 119 en gebed