Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Kry die antwoorde op hierdie vrae
  1. Hoe kan ons wys dat ons lief is vir God? (Deut. 13:3, 4; 1 Joh. 5:3)

  2. Hoekom moet ons lief wees vir ons broers? (1 Joh. 4:11, 20, 21)

  3. Hoe kan ons wys dat ons lief is vir ons naaste? (Lev. 19:18; Ef. 5:29)

  4. Hoe kan ons Jehovah se liefde navolg? (1 Pet. 4:8; Kol. 3:13)

  5. Hoe kan ons dit regkry om Jehovah te loof? (Ps. 104:33; 146:2, 5)

  6. Wat beteken dit om Jehovah met ons hele hart lief te hê? (Eks. 34:14; Amos 5:15; Rom. 12:11)