Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Kry die antwoorde op hierdie vrae
  1. Hoe is liefde belangriker as kennis? (1 Kor. 8:1)

  2. Hoe kan ons, soos knegte van God in die verlede, die gemeente opbou? (Rom. 13:8)

  3. Hoe kan ons van onsself gee aan dié wat ons in die bediening ontmoet? (1 Tess. 2:7, 8)

  4. Hoe kan ons bydra tot die groei van ons Christenbroederskap? (Ef. 4:1-3, 11-16; 1 Tess. 5:11)

  5. Hoe kan alles wat ons doen, met liefde gedoen word? (1 Kor. 16:14)