Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

“Liefde bou op”

“Liefde bou op”

1 KORINTIËRS 8:1

OGGEND

  • 9:30 Musiek

  • 9:40 Lied 90 en gebed

  • 9:50 “Kennis maak opgeblase, maar liefde bou op”

  • 10:05 Simposium: Hulle het ander opgebou

    • Barnabas

    • Paulus

    • Dorkas

  • 11:05 Lied 79 en aankondigings

  • 11:15 Gee vir mense meer as net die goeie nuus in die bediening

  • 11:30 Toewyding en doop

  • 12:00 Lied 52

MIDDAG

  • 1:10 Musiek

  • 1:20 Lied 107 en gebed

  • 1:30 Openbare Bybeltoespraak: Opregte liefde ondersteun die waarheid – Hoe?

  • 2:00 Opsomming van Die Wagtoring

  • 2:30 Lied 101 en aankondigings

  • 2:40 Simposium: Dra by tot die groei van die liggaam

    • Wees lief vir Bybelwaarheid

    • Ondersteun die wysheid van God se bevele

    • Bou medegelowiges op

  • 3:40 “Laat al julle aangeleenthede in liefde geskied”

  • 4:15 Lied 105 en gebed