Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

“Vind vreugde in Jehovah”

“Vind vreugde in Jehovah”

Psalm 32:11

OGGEND

  • 9:40 Musiek

  • 9:50 Lied 9 en gebed

  • 10:00 “Vind vreugde in Jehovah en wees bly”

  • 10:15 Hoe ons vreugde kan vind al gaan ons deur moeilike tye

  • 10:30 Wees ‘met vreugde gevul’ in jou bediening

  • 10:55 Lied 76 en aankondigings

  • 11:05 Moenie dat julle hart “oorweldig word” nie

  • 11:35 Toewyding en doop

  • 12:05 Lied 51

MIDDAG

  • 1:20 Musiek

  • 1:30 Lied 111

  • 1:35 Ondervindinge

  • 1:45 Opsomming van Die Wagtoring

  • 2:15 Simposium: Jehovah gee ons vreugde

    • • Wanneer ons dissipels maak

    • • Wanneer ons ons broers en susters ondersteun

    • • Wanneer ons moeilike tye deurmaak

  • 3:00 Lied 2 en aankondigings

  • 3:10 Hou Jehovah heeltyd voor jou

  • 3:55 Lied 7 en gebed