Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Kry die antwoorde op hierdie vrae
  1. 1. Watter voorregte het ons as Jehovah se knegte? (Spr. 27:11)

  2. 2. Hoe kan ons Jesus navolg en Jehovah se hart bly maak? (Joh. 8:29)

  3. 3. Hoe kan ons Jehovah se hart bly maak in ons bediening? (Joh. 15:8)

  4. 4. Hoe kan ons Jehovah bly maak in alle aspekte van ons lewe? (Joh. 14:31; Ef. 6:1-4; Ps. 35:18; 1 Pet. 2:12)

  5. 5. Hoe kan ons beproewinge, ontmoediging en versoekings suksesvol hanteer? (Neh. 8:10)