Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Maak Jehovah se hart bly!

Maak Jehovah se hart bly!

Spreuke 27:11

OGGEND

  • 9:30 Musiek

  • 9:40 Lied 29 en gebed

  • 9:50 Maak Jehovah se hart bly!

  • 10:05 Simposium: Hoe ons vier van Jehovah se eienskappe kan navolg

    • • Geregtigheid

    • • Die gebruik van krag

    • • Wysheid

    • • Liefde

  • 11:05 Lied 81 en aankondigings

  • 11:15 Gee eer aan God deur ‘baie vrugte te dra’

  • 11:30 Toewyding en doop

  • 12:00 Lied 49

MIDDAG

  • 1:10 Musiek

  • 1:20 Lied 28 en gebed

  • 1:30 Openbare Bybeltoespraak: Jy kan God se hart bly maak! – Hoe?

  • 2:00 Opsomming van Die Wagtoring

  • 2:30 Lied 35 en aankondigings

  • 2:40 Simposium: Doen wat Jehovah bly maak in . . .

    • • Jou persoonlike lewe

    • • Julle gesin

    • • Julle gemeente

    • • Julle gemeenskap

  • 3:40 “Die vreugde van Jehovah is julle krag”

  • 4:15 Lied 110 en gebed