Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Inleiding

Inleiding

“Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en jou hele siel en al jou lewenskrag. En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees; en jy moet dit by jou kind inskerp en daaroor praat wanneer jy in jou huis sit en wanneer jy op die pad loop en wanneer jy gaan lê en wanneer jy opstaan.”—DEUTERONOMIUM 6:5-7.