Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL 11

Luister Jehovah na ons?

Luister Jehovah na ons?

God luister wanneer ons bid. 1 Petrus 3:12

Jehovah is die “Hoorder van gebed” (Psalm 65:2). Hy wil hê dat ons uit ons hart met hom moet praat.

Bid tot Jehovah en niemand anders nie.

Ons kan oor baie dinge bid. 1 Johannes 5:14

Bid dat God se wil in die hemel en op die aarde plaasvind.

Bid in die naam van Jesus om te wys dat jy waardeer wat hy vir jou gedoen het.

Vra Jehovah om jou te help om te doen wat goed is. Jy kan ook bid oor kos, werk, blyplek, klere en gesondheid.