“Kom word my volgeling”

Die doel van hierdie boek is nie om ’n volledige oorsig van Jesus se lewe en bediening te gee nie, maar om ons te help om duideliker te sien hoe ons hom kan volg.

Proloog

Dit is ons opregte begeerte dat jy in jou liefde vir Jesus groei en sy voetstappe noukeurig volg sodat jy Jehovah se hart kan bly maak—nou en vir ewig.

HOOFSTUK 1

“Word my volgeling”—Wat het Jesus bedoel?

Om ’n ware volgeling van Jesus te wees sluit meer as net woorde of gevoelens in.

HOOFSTUK 2

“Die weg en die waarheid en die lewe”

Ons kan die Vader slegs deur die Seun nader. Jesus het ’n noodsaaklike plek in die uitwerking van God se universele voorneme gekry.

HOOFSTUK 3

“Ek is . . . nederig van hart”

Van die begin tot die end is Jesus se aardse bediening deur nederigheid gekenmerk.

HOOFSTUK 4

“Kyk! Die Leeu wat uit die stam Juda is”

Jesus het op drie maniere moed soos dié van ’n leeu aan die dag gelê: hy het die waarheid verdedig, hy het geregtigheid gehandhaaf en hy het teenstand die hoof gebied.

HOOFSTUK 5

“Al die skatte van wysheid”

Jesus het buitengewone wysheid gewys in sy woorde en in sy dade.

HOOFSTUK 6

‘Hy het gehoorsaamheid geleer’

Aangesien Jesus volmaak gehoorsaam aan sy Vader was, hoe kan daar gesê word dat hy “gehoorsaamheid geleer” het en dat hy “tot volmaaktheid gebring” is?

HOOFSTUK 7

“Let noukeurig” op Jesus se volharding

Jesus het die allerbeste voorbeeld van volharding gestel. Wat het hom in staat gestel om te volhard? Hoe kan ons sy voorbeeld van volharding volg?

HOOFSTUK 8

“Hiervoor is ek uitgestuur”

Dink aan waarom Jesus gepreek het, wat hy verkondig het en wat sy gesindheid teenoor sy toewysing was terwyl hy hier op die aarde was.

HOOFSTUK 9

“Gaan . . . en maak dissipels”

Jesus se opdrag is die kern van wat dit beteken om ’n ware volgeling van Christus te wees.

HOOFSTUK 10

“Daar staan geskrywe”

Ons kan die manier waarop Jesus die waarheid met ander gedeel het, navolg deur uit God se Woord aan te haal, dit te verdedig en dit te verklaar.

HOOFSTUK 11

“Nog nooit het ’n ander mens so gepraat nie”

Ondersoek drie van die metodes wat Jesus gebruik het en kyk hoe ons ook daarvan kan gebruik maak.

HOOFSTUK 12

“Sonder ’n illustrasie het hy nie met hulle gepraat nie”

Die Bybel gee twee belangrike redes waarom Jesus illustrasies gebruik het.

HOOFSTUK 13

‘Ek het die Vader lief’

Hoe kan ons Jesus navolg deur sterk liefde vir Jehovah aan te kweek?

HOOFSTUK 14

‘Groot menigtes het na hom toe gekom’

Groot hoeveelhede mense, wat kinders insluit, het nie gehuiwer om Jesus te nader nie. Wat het Jesus so genaakbaar gemaak?

HOOFSTUK 15

“Beweeg deur innige jammerte”

Hoekom is dit belangrik dat ons Jesus se voorbeeld navolg deur medelye teenoor ander te betoon?

HOOFSTUK 16

‘Jesus het hulle tot die einde toe liefgehad’

Deur sy hele bediening het Jesus bewys gelewer van sy liefde vir sy dissipels. Hoe kan ons daardie liefde in ons handelinge met ander navolg?

HOOFSTUK 17

“Niemand het groter liefde as dít nie”

Hoe kan ons Jesus se selfopofferende liefde navolg?

HOOFSTUK 18

“Hou aan om my te volg”

Solank ons aanhou om Jesus dag na dag te volg, kan ons ’n rein gewete geniet en ’n wonderlike hoop vir die toekoms hê.