Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL 1

“Kom kyk” na die Christus

“Kom kyk” na die Christus

Jesus het sowat 2 000 jaar gelede as ’n mens gelewe, maar dit is vandag nog vir ons moontlik om na die Seun van God te “kom kyk” (Johannes 1:46). Die Evangelieverslae skets ’n duidelike prentjie van sy persoonlikheid, gesindhede en handelswyse. Hierdie deel sal ’n oorsig gee van Jesus se voortreflike eienskappe.