Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL 3

“Die liefde wat die Christus het, dring ons”

“Die liefde wat die Christus het, dring ons”

Wat spoor ons aan om Jesus te bly volg? Die apostel Paulus antwoord: “Die liefde wat die Christus het, dring ons” (2 Korintiërs 5:14). In hierdie deel sal ons die liefde bestudeer wat Jesus het—vir Jehovah, vir die mensdom en vir ons as individue. So ’n studie is werklik besielend. Ons harte word geraak, en ons word gemotiveer om op te tree om ons Heer se voorbeeld in groter mate te volg.