Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL VYF

‘Ek sal by die volk woon’ – Rein aanbidding van Jehovah herstel

‘Ek sal by die volk woon’ – Rein aanbidding van Jehovah herstel

ESEGIËL 43:7

HOOFPUNT: Kenmerke van die tempelvisioen en wat dit ons oor rein aanbidding leer

Jehovah het vir die profeet Esegiël en vir die profeet Johannes visioene gegee met kenmerke wat baie dieselfde is. Die kenmerke van daardie visioene leer ons waardevolle lesse wat ons help om Jehovah nou op ’n aanvaarbare manier te aanbid. Dit gee ons ’n voorsmakie van hoe die lewe in die Paradys onder God se Koninkryk gaan wees.

IN HIERDIE GEDEELTE

HOOFSTUK 19

“Waar die rivier ook al gaan, sal alles lewe”

Hoekom kan ons sê dat Esegiël se visioen van ’n rivier wat uit die tempel vloei, in die ou tyd en in ons tyd waar geword het en in die toekoms gaan waar word?

HOOFSTUK 20

“[Wys] die land as ’n erfdeel [toe]”

In ’n visioen sê God vir Esegiël en die ander gevangenes om die Beloofde Land onder die stamme van Israel te verdeel.

HOOFSTUK 21

“Die naam van die stad sal . . . wees: ‘Jehovah Is Daar’”

Watter lesse kan ons leer uit Esegiël se visioen van die stad en die betekenisvolle naam daarvan?

HOOFSTUK 22

“Aanbid God”

Die doel van hierdie publikasie is om ons meer vasbeslote te maak om Jehovah God alleen te aanbid.