Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL EEN

“Die hemel [het] oopgegaan”

“Die hemel [het] oopgegaan”

ESEGIËL 1:1

HOOFPUNT: ’n Kykie in Jehovah se woonplek

Geen mens kan die almagtige God, Jehovah, sien en lewe nie (Eks. 33:20). Maar Jehovah het Esegiël visioene van die hemelse deel van Sy organisasie gegee – visioene wat ons nie net verstom nie, maar wat ook ons waardering vergroot vir die voorreg wat ons het om die enigste ware God te aanbid.

IN HIERDIE GEDEELTE

HOOFSTUK 3

“Ek het visioene van God begin sien”

Esegiël is heeltemal oorweldig deur sy eerste visioen. Wat hy gesien het, is baie betekenisvol vir God se getroue knegte van vandag.

HOOFSTUK 4

Wie is “die lewende wesens met vier gesigte”?

Jehovah het vir Esegiël visuele hulpmiddele gegee wat ons help om dinge te verstaan wat ons andersins nie sou kon verstaan nie.