ONDERRIGTINGSVENSTER 22A
Die laaste toets
-
Die mensdom word weer volmaak – 1 KOR. 15:26
-
Jesus gee die Koninkryk terug aan Jehovah – 1 KOR. 15:24
-
Satan word uit die afgrond vrygelaat. Rebelle sluit by hom aan vir die laaste aanval – OP. 20:3, 7, 8
-
Alle rebelle word vernietig – OP. 20:9, 10, 15
-
Ewige lewe in vrede en eenheid – ROM. 8:19-21