ONDERRIGTINGSVENSTER 12A
Die twee stokke word een
Jehovah sê vir Esegiël om op een stok “vir Juda” te skryf en op ’n ander stok “vir Josef, die stok van Efraim” te skryf.
“vir Juda”
IN DIE OU TYD
Tweestammeryk van Juda
MODERNE TYE
Die gesalfdes
“vir Josef, die stok van Efraim”
IN DIE OU TYD
Tienstammeryk van Israel
MODERNE TYE
Die ander skape
“hulle [sal] een stok in jou hand word”
IN DIE OU TYD
537 VHJ Ware aanbidders uit die nasies gaan terug om Jerusalem te herbou, en hulle aanbid Jehovah as een nasie.
MODERNE TYE
Vanaf 1919 word God se volk geleidelik weer georganiseer en as “een kudde” verenig.