Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONDERRIGTINGSVENSTER 5A

“Mensekind, sien jy dit?”

“Mensekind, sien jy dit?”

Die vier walglike dinge wat Esegiël in die voorhof en in die tempel gesien het (Eseg. 8:5-16).

1. DIE AFGODSBEELD

2. 70 OUERMANNE OFFER REUKWERK AAN VALSE GODE

3. “VROUENS . . . WAT OOR DIE GOD TAMMUS . . . HUIL”

4. 25 MANNE ‘BUIG VOOR DIE SON NEER’