ONDERRIGTINGSVENSTER 8A
’n Profesie oor die Messias – Die indrukwekkende sederboom
ESEGIËL 17:3-24
-
1. Nebukadnesar vat Jojagin na Babilon
-
2. Nebukadnesar stel Sedekia as koning aan in Jerusalem
-
3. Sedekia rebelleer teen Jehovah en vra Egipte vir militêre hulp
-
4. Jehovah plant sy Seun op die hemelse berg Sion
-
5. Wanneer Jesus in die Koninkryk regeer, sal gehoorsame mense in veiligheid woon