ONDERRIGTINGSVENSTER 7A
Die nasies om Jerusalem
Omtrent 650-300 VHJ
TYDLYN (ALLE JAARGETALLE IS VHJ)
-
620: Babilon begin Jerusalem oorheers
Nebukadnesar dwing Jerusalem se koning om onderdanig te wees aan hom
-
617: Babilon neem die eerste gevangenes van Jerusalem
Heersers, magtige vegters en ambagsmanne word na Babilon geneem
-
607: Babilon vernietig Jerusalem
Die stad en die tempel word verbrand
-
Ná 607: Tirus op vasteland
Nebukadnesar beleër Tirus 13 jaar lank. Hy oorwin die deel van Tirus op die vasteland, maar nie die deel op die eiland nie
-
602: Ammon en Moab
Nebukadnesar val Ammon en Moab aan
-
588: Babilon oorwin Egipte
In Nebukadnesar se 37ste regeringsjaar val hy Egipte aan
-
332: Die eiland Tirus
Aleksander die Grote en die Griekse leërmag vernietig die deel van Tirus wat op die eiland is
-
332 of vroeër: Filistea
Aleksander oorwin Gasa, een van die hoofstede van Filistea
Plekke op die kaart
-
GRIEKELAND
-
GROOTSEE
-
(MIDDELLANDSE SEE)
-
TIRUS
-
Sidon
-
Tirus
-
Samaria
-
Jerusalem
-
Gasa
-
FILISTEA
-
EGIPTE
-
BABILON
-
AMMON
-
MOAB
-
EDOM