Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONDERRIGTINGSVENSTER 9D

Profesieë oor gevangenskap en herstelling

Profesieë oor gevangenskap en herstelling

Baie profesieë oor die Joodse gevangenskap in eertydse Babilon het ’n tweede, groter vervulling gehad toe die Christengemeente later gevangenes van Babilon die Grote was. Kyk na ’n paar voorbeelde.

1. WAARSKUWINGS

2. GEVANGENSKAP

3. HERSTELLING

EERSTE VERVULLING

Voor 607 VHJ – Jesaja, Jeremia en Esegiël waarsku Jehovah se volk, maar afvalligheid hou aan groei

607 VHJ – Jerusalem word vernietig. God se volk word as gevangenes na Babilon geneem

Vanaf 537 VHJ en daarna – Lojale Jode gaan terug na Jerusalem, herbou die tempel en herstel rein aanbidding

GROTER VERVULLING

Eerste eeu HJ – Jesus, Paulus en Johannes waarsku die gemeente, maar afvalligheid hou aan groei

Vanaf die tweede eeu HJ – Ware Christene word gevangenes van Babilon die Grote

Vanaf 1919 HJ en daarna – Onder Jesus se koningskap word die getroue gesalfdes uit hulle geestelike gevangenskap bevry, en rein aanbidding word herstel