ONDERRIGTINGSVENSTER 6A
“Skeer jou kop en jou baard”
Esegiël het dinge uitgebeeld wat binnekort in Jerusalem sou gebeur
-
“Skeer”
Die Jode sou aangeval en doodgemaak word
-
‘Weeg en verdeel’
Die oordeel sou ten volle uitgevoer word
-
“Verbrand”
Party sou in die stad sterf
-
“Slaan”
Party sou buite die stad doodgemaak word
-
“Strooi”
Party sou oorleef, maar hulle sou geen vrede vind nie
-
‘Bind toe’
Party gevangenes sou na Jerusalem teruggaan, en rein aanbidding sou bly bestaan